Omega (hoofletter Ω, kleinletter ω) is die 24ste en laaste letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 800. Sy Griekse naam beteken letterlik groot O (O-mega), terwyl omikron klein O (O-mikron) beteken.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.